klipwerf orkes

Blog Single

IMG_7105

Blog

Ons is DIE Klipwerf orkes!

 

  • Flip Snyman says :
    July 9, 2016 at 4:27 pm

    Hello julle. Ek probeer sien wanneer julle hier naby Noord Vrystaat en Valldriehoek is. Kan julle dalk laat weet of program oplaai asb.

  • August 25, 2015 at 4:49 am

    Hi daar.Ek. Wil baie graag coleske. se sewende hemel sing vir my vrou.op 11september.asb. Groot asb.skakel my 0832265381

  • marius allers says :
    July 31, 2015 at 3:55 pm

    Daar is net been klipwerf orkes end dit is julle awesome julle rock

  • Michelle Conradie says :
    March 15, 2015 at 8:06 am

    Goeie dag wil graag hoor wanneer jul n optrede hier naby Kimberley het in 2015. Wil jul graag bespreek vir n dans op Hartswater. Ons as Atkv tak sal dit aanbied.
    Baie dankie
    Michelle Conradie

  • Rina Maritz says :
    February 9, 2015 at 3:54 pm

    Graag wil ek uitvind wat julle vi n optrede vra. My boetie ht downsindroom. Hy word Mei-mnd 40. Wil hom verras, indien moontlik. Groot bewonderaar vn julle en boeremusiek.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *