klipwerf orkes

Klipwerf-lede

Huidige Klipwerf Orkes Lede

KOBUS VISAGIE- Klawerbord –  Kobus is ‘n plaasboer in die Calvinia distrik. Kobus het ‘n enorme musiek talent, en soos meeste van die groep speel hy sonder enige formele kennis van musikale notasie.
GENè van NIEKERK- Klawerbord – Genè is ‘n onpretensieuse boervrou uit die hartjie van die Boesmanland. Sy is die kleindogter van Ellie Swartjan. Sy was n bekende musikant in eie reg.
JOHNNY DREYER- Dromme -Johnny is n boer van In die Kliprand-distrik, in Namakwaland. Johnny het ook n sakeonderneming in Kliprand. Johnny is n dromspeler van formaat en n groot gees in Klipwerf Orke
WILLIE BURGER- Kitaar – Willie is n tegnikus van beroep. Hy woon in die mooi dorp Vredendal. Hierdie talentvolle musikant bespeel al die kitaar vanaf n baie jong ouderdom.
Stuur aan: